top of page

Vrugte van die Ouderdom

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#157 Solidariteit Helpende Hand

Die bejaardes in die geloofsgemeenskap voel dikwels uitgesluit en oorbodig. Psalm 92 leer ons anders. Soos die palmbome wat geplant is in die voorhof van die tempel, so is dit die gryses in die kerk wat op 'n ryke ouderdom nog vrugte dra. Eerstens die vrug van gebed, maar dan ook die vrug van hulle getuienis aangaande die goedheid van die Here. 


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV. 

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping 


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. 


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb 

Baie dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons ontwikkel het en dit borg.


Bron: Psalm 92:6,7 

Opnamedatum: 2023 04 10  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation: 

1) Shameless Life Wisdom Artist: Sendoff  pATCHES  YouTube Audio Library 

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License    3) Psalm 92:6,7 Gesing deur Elize Theron, GK Outjo

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page