top of page

Vrees jy die Klimaat Krisis?

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#137 Solidariteit Helpende Hand

Angs vir die gevolge van veranderinge in die klimaat dryf  heelwat mense en regerings tot ekstremistiese optredes. Hierdie angstigheid is niks in vergelyking met die vrees wat die bewoners van die aarde sal oorval met Christus se wederkoms nie. Daardie dag sal vir elke Christus belydende veugdevol wees, maar die ongelowige mensdom sal paniek op 'n ongekende skaal ervaar (Op 6:12-17). Volg Helpende Woord Vrydae op woordeuitsywoning.com


Bron: Openbaring 6:12-17 

Opnamedatum: 2022 10 24  Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation: 

1) Sinister Cathedral Artist: Asher Fulero YouTube Audio Library License   

2) Whole Tone Limbo Artist: Godmode YouTube Audio Library License   

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page