
Volksmoord
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#262 Solidariteit Helpende Hand CC
Die woord "volksmoord" ten opsigte van Afrikaners is tans weer op die lippe en in die nuus. Die herdenking op die 16de Junie van die volksmoord op die Boerevolk tydens die ABO plaas die hele kwessie in 'n historiese perspektief. Daar is 'n groot ooreenkoms tussen die volksmoord wat toe plaasgevind het en die volksmoord op die Afrikaners vandag en dit is die argelose houding wat die sentrale owerhede toe ingeslaan het en die die traak-my-nie-agtigheid van die regering vandag. Die Here is egter nie argeloos rondom hierdie gebeure nie. Dit leer ons uit Psalm 68:6. Bron: Psalm 68:6; Psalm 68:3 (Totius beryming)
Opnamedatum: 2025 05 25
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Spirit of Fire Artist: Jesse Gallagher YouTube Audio Library License
2) Devastation and Revenge by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100694 Artist: http://incompetech.com/
3) Elegy Artist: Wayne Jones YouTube Audio Library License
4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License