top of page

Verwelkte Blomme

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#167 Solidariteit Helpende Hand

'n Ruiker roos vertoon pragtig. Selfs in die knop is dit vol van die belofte van ontluikende skoonheid. Die probleem is, dat hierdie blomme nie lank hou nie. Dit is omdat hulle by die stingel afgesny is. So is dit ook dikwels met verhoudings wat op oppervlakkige aantrekkingskrag staatmaak. Dit hou gewoonlik nie lank nie. Daarteenoor gaan dit gewoonlik goed met verhoudings wat soos geplante blomme 'n langdurige gemeenskaplike voedingsbodem het, verhoudings wat in die liefde van Christus gewortel en gegrond is. (Ef 3:17).  


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. 


Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.  Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb  


Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Bron: Ef 3:17; Amos 3:3 

Opnamedatum: 2023 06 21  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  

1) Emotional Love Theme  Biz Baz Studio  YouTube Audio Library License   

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page