top of page

Verwaarloosde erfdeel

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#190 Solidariteit Helpende Hand

Ons sluit vanjaar se Helpende Woord af met 'n bydrae oor Geloftedag. Ons fokus op Norvalspont se verwaarloosde konsentrasiekamp begrafplaas en die oproep om met die herinnering aan die Gelofte ook weer ons ander geskiedkundige erfgoed te waardeer en te help bewaar. Die volgende Helpende Woord verskyn DV in Januarie 2023.  

Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op Afriforum TV. U kan die Helpende Woord Toep/App slegs aflaai deur op hierdie skakel te kliek: http://bit.ly/3Bbping  Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is ook NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb  

Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Opnamedatum: 2023 11 28  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 

1) Lament Of The Ancients Artist: Asher Fulero YouTube Audio Library License  

2) Melancholia Artist: Godmode YouTube Audio Library License   

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page