
Verstaan die Oorlog
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#158 Solidariteit Helpende Hand
As die eerste groot konflik in Europa in dekades het die oorlog in Oekraine die mensdom se belangstelling gaande. Hoe moet hierdie oorlog deur gelowiges verstaan word? Wie is boos en wie is reg? Die media staan altyd reg om ons hiermee te help. Die Bybel leer ons egter om eerder gemaklike antwoorde te vermy en te lees wat Hy deur sy apostels en profete laat opteken het. Oorloë is nie net 'n teken van sy naderende wederkoms nie, maar ook 'n vervulling van Psalm twee. Uiteindelik is al vraag wat oorbly of die wêreld se heersers die Koningskap van die Here Jesus sal herken of nie.
Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Bron: Psalm 2
Opnamedatum: 2023 04 15
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation.
1) Funeral in Sinaloa Artist: Jimena Contreras YouTube Audio Library
2) Warzone Artist: Anno Domini Beats YouTube Audio Library
3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License