top of page

Verskriklike dinge op die pad

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#177 Solidariteit Helpende Hand

Die Prediker se dat met die ouderdom kom daar 'n vrees vir "verskriklike dinge op die pad" (Pred 12. Nie sonder rede nie, want wanneer ouer mense op reis gaan, is hulle des te meer bewus van al die gevare wat daar by elke kruising, elke verkeersituasie skuil. Soos die pelgrims destyds na Jerusalem opgetrek het, wonder hulle soms waar hulle hulp vandaan sal kom?  Ons troos kry ons in dieselfde pelgrimsliedere in Psalm 124, wat ook in aanvang van die erediens gebruik word: ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde geskape het ...  


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  


Bron: Prediker 12, Psalm 10; Psalm 124:8; Ps 138:8 

Opnamedatum: 2026/08/2023  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  

1) Dangerous by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100414 

Artist: http://incompetech.com/ 


2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page