
Vergete mense
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#259 Solidariteit Helpende Hand
Psalm 49 dui op die lotgsgelykheid van alle mense, selfs die heel belangrikste na wie lande vernoem is. Uiteindelik verdwyn almal in die vergetelheid soos die Prediker ook leer. Ds Gustav deursoek Burgersdorp se begrafplaas tevergeefs op soek na die graf van 'n stamvader wat nie meer te vinde is nie. So word ons herinner aan die verganklikheid van hierdie lewe en die wete dat ons ons maar een geleentheid het om ons roeping uit te lewe. Die Here vergeet egter nie!
Bron: Prediker 1:2; Psalm 49; Openbaring 20:12
Opnamedatum: 2025 01 07
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) House on the Hill Artist: Everet Almond YouTube Audio Library License
2) No.8 Requiem Artist: Esther Abrami YouTube Audio Library License
3) Sleep Music No. 1 Artist: Chris Haugen YouTube Audio Library License
4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License