top of page

Vegkop 1836

Gustav Opperman Helpende Woord#112 Solidariteit Helpende Hand

Oktober 1836. Die Voortrekkers in die Noord-Oos Vrystaat verkeer in groot nood. Hulle laer word deur 5,000 Matabeles omring. Hulle beskik maar oor 35 man. Met die vyandelike magte aan die opruk, lei Sarel Cilliers hulle om hulle voor die HERE te verootmoedig. Hy lees en hulle sing uit Psalm 118: "Gods regterhand is hoog verhewe, sy regterhand is groot van daad; dit laat van skrik die wêreld bewe, maar hef sy volk uit lyde en smaad". 'n Psalm wat elke gelowige vandag ook behoort te ken vir daardie dag wat hy in nood verkeer. Volg Helpende Woord Vrydae op woordeuitsywoning.com


Bron: Psalm 118 

Vegkop 1836 

Ds Gustav Opperman 

Opnamedatum 2022 03 28


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  

1) I Am a Man Who Will Fight for Your Honor by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. 

https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://chriszabriskie.com/honor/Artist: http://chriszabriskie.com/

2) Chariots of War 

Artist: Aakash Gandhi 

YouTube Audio Library License  

3) Helpende Woord Outro  

Turning Slowly  

Artist: Ugonna Onyekwe  

YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page