top of page

Van Skaapwagter tot President

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#204 Sp;odaroteot Helpende Woord

Na aanleiding van President Paul Kruger se lewe het daar in die 19de eeu 'n boek verskyn met die titel: Van Skaapwagter tot President. Die president is in 1825 onder nederige omstandighede op die skaapplaas, Bulhoek gebore en het daar grootgeword. Hierdie onindrukwekkende agtergrond het nie verhoed dat hy later in sy lewe vier maal tot staatpresident van die ZAR gekies is nie. Die woorde van Samuel in 1 Sam 16:7 is vn toepassing.  Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/  

Bron: 1 Samuel 7 

Opnamedatum: 2024 04 01  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation: 

1) Gymnopedie no1 Artist: Satie YouTube Audio Library License   

2) Star Spangled Banner Artist: Cooper Cannell YouTube Audio Library License   

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page