top of page

Vallende blare

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#114 Solidariteit Helpende Hand

Nie Oktober nie, maar Herfs is die mooiste tyd van die jaar. Dit is wanneer die boomblare met die grootste verskeidenheid kleure spog. Dit is net jammer dat alles daarna afval en die bome gestroop agterlaat word. So is dit met die mens se lewe ook: net wanneer hy op 'n rype ouderdom pragtig vertoon met al sy ervaring en wysheid, word dit alles van hom weggeneem. In 2 Kor 4:7 skryf die apostel Paulus dat tog ten goede is, anders het ons hoogmoedig geraak en het ons nie meer die Here nodig gehad nie.  Volg Helpende Woord Vrydae op woordeuitsywoning.com


Bron: 2 Kor 4:7

Opnamedatum: 2022 04 18


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Fractal of LightChris Haugen  YouTube Audio Library License 2) Turned to Dust The Whole Other  YouTube Audio Library License 3) Turning Slowly  Helpende Woord Outro  Ugonna Onyekwe  YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page