top of page

Twee vir 'n Stuiwer

Ds G Opperman Helpende Woord#310 Solidariteit Helpende Hand @WoordeuitsyWoning ​

Konsentrasiekampdag - 16 Junie  Hierdie week gedenk ons die konsentrasiekamp lyding en dit wat in besonder in Bethulie afgespeel het. Trudie Venter, plaaslike historikus, vertel vir ons iets van die omstandighede binne die kamp en in besonder hoe die twee mossies op die Suid-Afrikaanse munstukke hulle plek daar gevind het na aanleiding van die gebeure in Bethulie tydens die ABO.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page