
Tuisversorging
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#110 Solidariteit Helpende Hand
Volgens die Here se Woord het ons die verpligting om die bejaardes en verswaktes in ons midde in hulle nood te sorg (1 Tim 5:8). Hierdie is nie altyd 'n maklike en eenvoudige taak nie en ons benodig dikwels hulp. Om hierdie leemte te vul bied Solidariteit Helpende Hand en Bo-Karoo Opleiding nou kursusse in Tuisversorging aan is daar nou 'n geleentheid vir geroepe jong mense om hulself hierin te bekwaam. Volg Helpende Woord Vrydae .
Bron: 1 Tim 5:8 en Ps 71
Opnamedatum: 2022 01 20
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
1) Slowly Until We Get There Ambient
Artist: Joey Pecoraro
YouTube Audio Library License
2) Prelude No. 4 by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://chriszabriskie.com/preludes/Artist: http://chriszabriskie.com/
5) Turning Slowly Helpende Woord Outro
Artist: Ugonna Onyekwe
YouTube Audio Library License