top of page

Tiens se geloofsreis

Susan Fouché HW#316 @WoordeuitsyWoning @solidariteithelpendehand2992 ​

Tiens se geloof straal. Die besonderheid daarvan lê nie in hoe sterk hy is of hoe sterk sy geloof is nie, maar juis in hoe afhanklik hy is van die Here in sy eie erkende swakheid. In sy reis met 'n diagnose van kolonkanker is hy vir ons 'n voorbeeld en 'n getuie. Tiens is navolgingswaardig.   Medewerker: Susan Fouché www.hernu-u.co.za  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Somewhere Fuse Artist: French Fuse YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page