top of page

Terug na die Fontein!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#248 Solidariteit Helpende Hand

Dis is opmerklik hoeveel plaasname die woord "fontein" bevat. Dit is 'n aanduiding van hoe belangrik 'n standhoudende waterbron tydens die pioniersjare was. Later van tyd is hierdie waterbronne vervang met boorgate en windpompe. Sou hierdie mensgemaakte waterbronne weens aftakeling in verval kom, sal daar weer 'n herwaardering kom vir die oorspronklike fonteine. Dit herinner aan die Here se woorde ten opsigte van sy volk in Jeremia 2:13: "My volk het twee verkeerde dinge gedoen: My, die fontein van lewende water, het hulle verlaat om vir hulle reënbakke uit te kap, gebarste reënbakke wat geen water hou nie."

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page