top of page

Swaar tye voor - Swaar tye agter!
Helpende Woord 14 Hebreërs 13 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Met die vooruitsig van moeilike tye wat vir ons voorlê, is dit goed om die swaar tye wat ons voorgeslagte deurgemaak het, in herinnering te roep en uit hulle voorbeelde van geloof te leer. Skryf in op YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning en kliek op die klokkie. Dankie dat u ons kanaal so bevorder. Bron: Hebreërs 13:7 Resessie of depressie: Swaar tye voor - swaar tye agter! Helpende Woord#14 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 04 14 Music used in this video: With thanks! “Turning Slowly” Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library position: 426
bottom of page