top of page

Strydfontein

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#207 Solidariteit Helpende Hand

'n Familieplaas met die naam: Strydfontein. Daar lĂȘ 'n teenstrydigheid opgesluit in die naam. Aan die een kant getuig dit van stryd: 'n oorlewing-stryd, 'n stryd teen droogtes, ongediertes en boerdery omstandighede, maar aan die ander kant was dit ook 'n fontein. 'n Bron van  genade oor geslagte heen. Sien ons dit raak, dan word die woorde van Psalm 36:10 vir ons verwesenlik: By God is die fontein van die lewe.


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping 

En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/  


Bron: Psalm 36:10

Opnamedatum 2024 04 24  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation: 

1) Past Life l JVNA YouTube Audio Library License   

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License


274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page