top of page

Stomme Skaap!
Helpende Woord 19 Jesaja 53 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Ons dwaal dikwels soos skape. Daarom het ons die leiding van die Goeie Herder nodig. Die Goeie Herder se sorg vir die stomme skape is des te meer merkwaardig wanneer Hy Homself as weerlose skaap aanbied. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, WoordeuitsyWoning: youtube.com/c/WoordeuitsyWoning U sal die res van hierdie reeks daar kry, asook meer as 360 video's. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Jesaja 53 Stomme Skaap Helpende Woord#19 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 02 27 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: 1) Helpende Woord Temamusiek: Light Thought var 4 by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Artist: http://incompetech.com/ (Audio Library) 2) Psalm 119 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Psalm 97:1 Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za position: 406
bottom of page