top of page

Sterrekyk

Helpende Woord 47 Jeremia 31 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Reeds vanaf die vroegste tyd kyk ons na die sterre. Eers met die blote oog, deesdae met mees gevorderde satelliet teleskope. Steeds kan niemand nog die volle omvang van die heelal peil nie. Die Bybel noem God die HERE van die leërskare. Daarby word bedoel dat die hemelruim met sy ontelbare sterre deel is van 'n leërmag wat onder God se bevel staan. Ter wille van sy Seun Jesus Christus en sy kinders hier op aarde bring Hy, die Almagtige, daardie selfde sterre in beweging om sy kinders te red. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die ons internetbediening!” Bron: Jeremia 31 Sterrekyk Helpende Woord#47 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 11 30 Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: Ons sal u graag wil bedank. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library With thanks and appreciation: 1) Eternal Hope Kevin Macleod Creative Commons Attribution 4.0 Eternal Hope by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100238 Artist: http://incompetech.com/ 2) Over Time Audionautix Creative Commons Attribution 4.0 Over Time by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 3) We Lucky Few Hainbach YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 4) Turning Slowly Helpende Woord series Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. position: 268
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page