
Spore in die sand
Ds G Opperman Helpende Woord#151 Solidariteit Helpende Hand @WoordeuitsyWoning
Prediker 2:16 wys ons op die kortstondigheid van die mens se nalatenskap. Dit gaan net so vinnig tot niet as ons voetspore op die seesand. Die een oomblik is dit daar, helder en duidelik en die volgende oomblik word dit deur die gety weggespoel. Al Een wie se voetspore deur die eeue bly staan, is ons Here Jesus se se voetspore. Volgens 1 Pet 2:21 is sy voetspore steeds daar en dien dit vir ons as voorbeeld om self onder moeilike omstandighede lydsaamheid te beoefen.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Bron: 1 Petrus 2
Opnamedatum: 2023 01 04
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
1) Luminous Rain by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100169
Artist: http://incompetech.com/
2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License