top of page

Sonde met die bure!
Helpende Woord 81 Spreuke 20 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Die Spreuke skrywer sê: “Dit is ‘n eer vir ‘n man om van twis weg te bly, maar elke sot breek los” (20:3). Hierdie is 'n stukkie wysheid waaraan die honde ras hulle nie veel steur nie. Hulle sal dag vir dag voortgaan om skoor te soek en mekaar te treiter. Tragies genoeg het baie mense ook daardie probleem. Hulle is gedurig op soek an 'n argument, gedurig besig om mekaar uit te daag. Daarom dat die apostel Paulus die gelowiges vermaan “om goed te bedink voor alle mense, en as dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, in vrede te leef met alle mense” (Romeine 12:17,18). Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Spreuke 20:3, Romeine 12:17,18 Sonde met die bure! Helpende Woord#80 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 08 16 Epos u vrae oor hierdie dagstukkie of enige ander geloofsake. Ons gemeente is 103 jaar oud. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) The Von Trapp Family Choir Hip-Hop & Rap Angry Alge 1:21 2) Get Tough Rock Angry TrackTribe 2:23 3) Traversing Ambient Angry Godmode 1:39 4) Twin Engines Rock Angry Jeremy Korpas 2:06 5) Manic. No Depression. Alternative & Punk Angry Jeremy Korpas 1:44 YouTube Audio Library License for the above tracks: You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 10) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License position: 138
bottom of page