top of page

Soek jy rus?

Helpende Woord 20 Openbaring 21 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Voel jy deesdae asof jy in 'n tuimeldroër vasgevang is? Is die een brander na die ander besig om oor jou te breek? Die evangelie van Jesus Christus bring die onstuimige waters in hierdie wêreld tot rus. Volg Helpende Woord Vrydae om 11:00 op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Openbaring 21 Soek jy rus? Helpende Woord#20 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning Music used in this video: Thank you to the following contributors to YouTube Audio Library: 1) White River Aakash Gandhi 2) Turning Slowly Ugonna Onyekwe (Theme music of outro sequence) position: 402
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page