top of page

Skerp dit in!

Helpende Woord 102 Deuteronomium 6 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Ons kan ons kinders geen groter skat gee, as kennis van die Here se Woord. Ouers het 'n duur verpligting teenoor hulle kinders om hulle hierin te onderrg en te laat onderrig. Daarom het ons soveel waardering vir die moeite wat daar in sommige skole rondom Bybelonderrig gedoen word en die ouers wat juis sorg dat hulle kinders by hierdie skole ingeskryf is. Volg Helpende Woord Vrydae op Woorde uit sy Woning. 102 Helpende Woord video's reeds beskikbaar. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Deuternomium 6 Skerp dit in! Helpende Woord#102 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2022 01 19 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Rain Creative Commons Attribution 4.0 Rain by Twin Musicom is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://www.twinmusicom.org/ Please note that the license’s attribution requirements also apply if you use this audio track in videos outside of YouTube 2) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License position: 20
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page