top of page

Skattte van genade: Bybelgenootskap Twee Eeue

Helpende Woord 46 1 Johannes 4 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Vanjaar word die 200jarige bestaan van die Bybelgenootskap gevier. Ons kyk na die besonderse rol wat die eerste Bybels in Afrikaans in ons voorgeslagte se lewens vervul het. Die inskrywings in daardie eerste Afrikaanse Bybels getuig van die waarde wat ons ouers en grootouers destyds aan die Here se Woord in hulle moedertaal geheg het. Mag dit vir ons en ons nageslag ook net soveel beteken! Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die ons internetbediening!” Bron: 1 Johannes 4:19, Psalm 102:8 (berymd) Skatte van Genade Viering van Bybelgenootskap Twee Eeue Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Helpende Woord #46 Solidariteit Helpende Hand Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Intro: 1) Psalm 89:6 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za Toestemming: Ds Eric Kayayan Outro Music used in this video series obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 2) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required position: 272
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page