top of page

Seekoei Wysheid
Helpende Woord 18 Job 40 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Die Nasionale Parke gebruik goeie heinings om die publiek en die talle gevaarlike diere in die park van mekaar te skei. So leer ons ook in die laaste hoofstukke van die boek Job dat God 'n skeiding handhaaf tussen die mens en die onverklaarbare dinge in die skepping ... 'n skeiding wat ons nie kan en mag oor steek nie. Sekere dinge wat in ons lewens gebeur sal net God 'n verklaring voor hê. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Die volledige reeks is daar beskikbaar. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. Met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Bron: Job 40 Seekoei Wysheid Helpende Woord#18 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 05 11 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: YouTube Audio Library 1) The Great Unknown by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Artist: http://audionautix.com/ 2) Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library Music info to follow position: 410
bottom of page