top of page

Saam Werksaam!
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#272 Solidariteit Helpende Hand
Wanneer ons die vierde gebod lees, vergeet ons dikwels dat die opdrag tot arbeid daarin opgesluit is. Nie net die individu nie, maar ook die seuns en die dogters. Die Murphy-gesin op Orania leef dit prakties uit. Hulle is nie net selfwerksaam nie, maar ook saamwerksaam op hulle kleinhoewe buite die dorp.
Bron: Eksodus 20:9 Opnamedatum: 2025 08 26
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Powdered Waltz Artist: The Mini Vandals YouTube Audio Library License
2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License
bottom of page