top of page

Reisigers na nêrens

Susan Fouché Helpende Woord#318 Solidariteit Helpende Hand, WoordeuitsyWoning

Van êrens na nêrens. Die lewe voel soms soos die een lughawe vlug na die volgende, soos een treinreis na die volgende. Reisigers wat rus kort, nie regtig weet waarheen hulle gaan nie, maar steeds voortdurend op reis is. Tog is die pad nie heeltemal rigtingloos nie. Ons het 'n bestemming. Daar is 'n Weg wat ons kan volg. Selfs al ken ons nie al die uitdagings wat daardie pad gaan inhou nie, kan ons die Een vertrou wat daardie weg vir ons berei het. Aanbieder: Susan Fouché

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) I'm Giving Up Artist: Everet Almond YouTube Audio Library License 

2) Heartbeat Of The Wind Artist: Asher Fulero YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page