top of page

Registreer by die staat?

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#290 Solidariteit Helpende Hand

Voorgestelde wetgewing vir 2026: alle Christelike kerke en predikers in SA moet by die staat registreer. Dit sal glo help om wanpraktyke in die kerke en onder Christelike leiers aan bande te le. Dit is die konsep wat in laat 2025 saamgestel is en in hierdie jaar aan die wetgewers voorgele gaan word. In hierdie Helpende Woord kyk ons na hierdie wetgewing uit 'n Bybelse perspektief en wat die geloofsgemeenskap se reaksie daarop behoort te wees. Hamd 4:1-32

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Church Bell Celebration Artist: Doug Maxwell/Media Right Productions YouTube Audio Library License  

2) Church Bell Celebration (Sting) Artist: Doug Maxwell/Media Right Productions YouTube Audio Library License  

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page