
Psalms in Oekraine
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#108 Solidariteit Helpende Hand
Ons skerms word deesdae oorspoel deur 'n stortvloed van beelde van die oorlogsellende in die Oekraine ... beelde van gebombardeerde stede, ongevalle op die slagveld, slagoffers in die hospitale, asook ellelange toue vlugtelinge wat die situasie probeer ontsnap. Hierdie beelde laat ons nie onaangeraak nie, maar wat God se kinders in besonder behoort te raak, is die lotgevalle van medegelowiges in die oorlogsone. Hoe hanteer hulle die daaglikse lewe waar niemand seker is waar die volgende missiel gaan tref nie? 'n Ukrainiese pastoor gee vir ons die antwoord: Hulle leef daagliks uit die bemoediging en perspektief wat die Psalms vir hulle gee.
Bron: Psalm 16 Psalms in Oekraine Helpende Woord#108Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman' 2022 03 23 Kontakbesonderhede: Ds Gustav Opperman +27 083 503 4886 en Ina Opperman +27 83 650 2186 reformeer@gmail.com
Stillness Ambient Calm Futuremono 2:44YouTube Audio Library License 2) Aletheia (Unforgetting) Ambient Sad Devon Church 2:34YouTube Audio Library License 3) Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 16 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers 4) Anguish Cinematic Sad Kevin MacLeod 3:59YouTube Audio Library License 5) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted).