top of page

Psalms in die nag
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#168 Solidariteit Helpende Hand
Elize Theron is al vir 18 jaar lank 'n weduwee, nadat sy twee mans aan die dood afgestaan het. Die tweede is op die plaas vermoor. Sy vertel Wie en wat haar kragbron is en hoe haar geloof versterk word, wanneer sy in haar alleenheid die Psalms in die nag sing. Volg Helpende Woord Vrydae.
Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
Bron: Psalm 147
Opnamedatum: 2023 04 21
Music used in this video:
1) Ps 147 Viool: Heidi Visser
2) Ps 147:2 Elize Theron
3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License
bottom of page