top of page

Padwoede

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#142 Solidariteit Helpende Hand

Met die vakansieseisoen op hande gaan die paaie weer besig raak. Soos in die verlede sal bestuurders mekaar irriteer en frustreer, wat weer tot insidente van padwoede lei ... dikwels met baie slegte gevolge. Die boek Prediker en die res van die Bybel roep gelowiges op om hulself nie gou te vererg nie (Pred 7:9) en dieselfde geduld te openbaar wat die Here nog altyd met ons gehad het. 


 Bron: Prediker 7:9 

Opnamedatum: 2022 11 28  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 

1) Traffic Jam Riddim Artist: Konrad OldMoney YouTube Audio Library License  

 2) Hollywood Traffic Jam Artist: Doug Maxwell/Media Right Productions  YouTube Audio Library License   

3) Pure Potentiality Artist: Benjamin Martins YouTube Audio Library License  

4)  Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page