
Ouer as Stompe
Helpende Ds Gustav Opperman Woord#133 Solidariteit Helpende Hand
Senekal se moedergemeente is ommuur deur versteende boomstompe, wat volgens alle aanduidings baie oud is. Baie oud, maar nie ouer as Christus se gemeente wat al die jare in die kerkgebou vergader nie. Ons lees in Ef 1:4 dat ons Here daardie gemeente voor die grondlegging van die wêreld uitverkies het. Met ander woorde, God se gemeente was in gedagte by God nog voor die skepping self. Dit is vir ons 'n besonderse troos in 'n tyd wanneer die kerk van Christus nie enigsins geag word nie. Volg Helpende Woord Vrydae op woordeuitsywoning.com
Bron: Efésiërs 1:4.5
Opnamedatum: 2022 09 17
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
1) Amber Artist: VYEN YouTube Audio Library License
2) Breathing Planet Artist: Doug Maxwell YouTube Audio Library License
3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License