top of page

Oud en verlate? 2020 Eensaam Alleen?
Helpende Woord 6 Psalms 71 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Wie ken die eensaamheid van die bejaardes? Die Here het besonderse deernis met diegene wat op hulle oudag alleen en verstote voel. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Psalm 71:6,9, Jesaja 46:3,4 Oud en verlate? 2020 Eensaam en alleen? Helpende Woord#6 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2019 12 10 Musiek gebruik in hierdie video: 1) Helpende Woord Temamusiek: Light Thought var 4 by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Artist: http://incompetech.com/ (Audio Library) 2) Cylinder Two by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://chriszabriskie.com/cylinders/ Artist: http://chriszabriskie.com/ 3) Psalm 86 Tussenspel Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 453
bottom of page