
Oorlog oor 'n Berg
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#194 Solidariteit Helpende Hand
Gemoedere loop hoog rondom die oorlog tussen Israel en Hamas waaronder duisende burgerlikes aan albei kante ook ly. Ten diepste gaan dit nie net oor grondgebied nie, maar beheer oor die Tempelberg in Jerusalem, waar daar vandag 'n moskee staan, maar wat ook die plek is waar die Jode hulle toekomstige messias verwag. Vir die Bybelgelowiges is hierdie plek egter niks meer as 'n argeologiese interessantheid nie, wat ons glo dat ons Messias reeds gekom het en dat alle mense hulle aan Hom moet onderwerp. Sy teenwoorigheid is nie beperk, of word nie bepaal deur een of ander plek nie en daarom is kerkgeboue die wêreld oor waar sy Naam verkondig word, vir ons van die grootste belang.
Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Bron: Johannes 4
Opnamedatum: 2024 01 31
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
1) Drone in D Drone in D by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1200044
Artist: http://incompetech.com/
2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License