
ONTBAN die Taal!
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#258 Solidariteit Helpende Hand
In 2024, die eeufeesjaar van Afrikaans, word ons herinner aan die eerste taalmonument in die land, d.i. die monument vir die Hollandse Taal in Burgersdorp, opgerig in 1893. Die sentrale figuur dra 'n tablet met die woorde: "Vryheid vir Nederlands". Die taal was nie vry nie. Nederlands was verban. Nie welkom in die howe, die parlement, die kerk of die klaskamer nie. Dieselfde verbanning wat Afrikaans later ervaar het en vandag weer ervaar ... ten spyte van 1924 se amptelike erkenning. Maar dan is daar ook Afrikaners wat hulle eie taal taal weer tot die kombuis, die sportkroeg en die motorwerkswinkel verban waar dit in verbasterde vorm moet oorleef.
Opnamedatum: 2025 05 14 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
1) Frodo's Quest Artist: Ezra Lipp YouTube Audio Library License
2) Standoff Artist: Density & Time YouTube Audio Library License
3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License