top of page

Ons werk self

Gustav & Andries Opperman @WoordeuitsyWoning @solidariteithelpendehand2992 ​

Kyk ons na die optrede van 'n groot deel van die bevolking die afgelope tyd, sien ons baie afbreking. Daarteenoor staan die wat herstel en bou, oa Afriforum se buurtspanne.  Tweede video van 2.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page