top of page

Ons mag behoort!

Susan Fouché Helpende Woord#319 @WoordeuitsyWoning Solidariteit Helpende Hand

Lughawens het 'n sekere multikulturele element. Dit is amper asof almal daar tegelyk iewers en nerens behoort nie. In 'n sekere opsig verteenwoordig dit 'n wêreldwye tendens na 'n idee soos die Global Village. Waarom nog volke wees as ons almal een kan wees. Tog is daar Bybelse tekens dat ons iewers hoort en behoort te hoort en dit is nie noodwendig grense wat ons moet afbreek nie.  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Letter To Natalie Artist: The Great North Sound Society YouTube Audio Library License 

2) Ceremonial Prelude Artist: Sir Cubworth  YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page