top of page

Ongegrendeld Die Here skenk weer vryheid
Helpende Woord 33 Sagaria 8 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Een van die duidelikste barometers vir 'n gemeenskap se vlak van vryheid is die hoeveelheid kinders en bejaardes wat ons op die dorpspleine en stadsparke sien. Dit is opmerklik hoe skaars ouer mense en kinders in ons publieke areas geword het. Sal die situasie ooit weer kan verander? Sagaria 8 gee vir ons hoop. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Sagaria 8 Ongegrendeld. Die Here skenk weer vryheid Helpende Woord#33 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 08 13 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video optained from YouTube Audio Library. With appreciation: 1) Slim To None 01:49 Text Me Records / Jordan Blackmon Cinematic | Bright You're free to use this song and monetize your video. 2) Turning Slowly Helpende Woord Outro You're free to use this song and monetize your video, but you must include the following in your video description: Cylinder Two by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://chriszabriskie.com/cylinders/ Artist: http://chriszabriskie.com/ position: 351
bottom of page