top of page

Onderwys as roeping

Ds Gustav Opperman Helpende Woord #159 Solidariteit Helpende Woord

Onderwys is nie altyd die eerste ding waaraan ons dink as ons aan die woord roeping dink nie. Onderwysers kan egter net soveel ""goeie en getroue diensknegte"  in die Here Jesus se woorde in Mat 25 wees, as enige ampsdraer in sy kerk. Wat die onderwys in SWA betref, is dit veral die voorbeeld van Meester Roelof d'Ássonville wat ons inspireer. Hy het in 1929 na SWA gekom om onder uiters armoedige omstandighede vir die Dorslandtrekkers se kinders skool te hou. Net so is daar vandag nog roepingsbewuste onderwysers wat 'n groot bydrae lewer tot die uitbreiding van God se koninkryk onder die Afrikaners.  


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping 


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.


 Bron: Matt 25 

Opnamedatum: 2023 04 24  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  

1) Monumental Journey Artist"Jesse Gallagher YouTube Audio Library 

2) Before I Go Artist: RKVC  YouTube Audio Library

3) Satya Yuga Artist: Jesse Gallagher YouTube Audio Library 

4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License




274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page