top of page

Om te ent of nie?

Helpende Woord 51 Openbaring 13 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Te midde van die Covid 19 pandemie en al die onsekerheid wat daarmee gepaard gaan, is die vraag by baie gelowiges of hulle van die nuutvervaardigde entstowwe teen die virus gebruik moet maak of nie. Ds Gustav Opperman deel enkele Bybelse riglyne in die verband asook praktiese advies oor die wyse waarop ons binne hierdie omstandighede moet dink en optree. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die ons internetbediening!” Bron: Verskeie Bybelstekste: Openbaring 1316 Die merk van die dier Romeine 13:1 (ter inleiding) Burgerlike gehoorsaamheid Handelinge 5:29 Petrus voor Joodse Raad: Ons moet meer gehoorsaam wees aan God 1 Korinthiers 3:16: My Liggaam is 'n tempel van God Jakobus 1:19: Wees gou om te hoor en stadig om te praat. Music used in this video obtaind from Audio Library: With thanks and appreciation: 1) A Tale of Vengeance Cinematic Dramatic Aakash Gandhi 2:31 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. 2) Hovering Thoughts Classical Inspirational Spence 1:44 You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 3) Crisis - Scoring Action Cinematic Dramatic Kevin MacLeod 1:26 Creative Commons Attribution 4.0 Crisis - Scoring Action by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100277 Artist: http://incompetech.com/ 4) The End - Coyote Hearing Audio library does not show the title in the seach engine. I complained by feedback on 2021 01 28. 5)Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. position: 239
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page