top of page

Oktober Reformasiemaand!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#184 Solidariteit Helpende Hand

In 1517, toe die monnik Martin Luther sy 95 stellings teen die kerkdeur van Wittenberg vasgespyker het, het daar 'n reeks gebeure gevolg wat uiteindelik vir ons Afrikaners van groot belang sou wees. Dit het o.a. uitgeloop op die eerste gedrukte Bybels wat vir die eenvoudige gelowiges beskikbaar was - ook uiteindelik vir ons voorsate, die Voortrekkers wat met die Hollandse Staatenvertaling die onbekende binneland ingetrek het. Vanjaar, met die eeufees van die aanlanding van die eerste Afrikaanse Bybels in Suid-Afrika gedenk ons ook die Reformasie waaruit dit voortgekom het.   


Bestel: Uit Diep van Donker Nagte by reformeer@gmail.com  


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op Afriforum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  


Bron: Psalm 119:105 

Opnamedatum: 2023 10 13  


Music used in this video:  Obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 

1) Cantus Firmus Monks Artist:  Doug Maxwell/Media Right Productions 

2) Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel 

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License 

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page