top of page

Nuwejaarswerkers! Ds Gustav Opperman

Helpende Woord#289 Solidariteit Helpende Hand

Op nuwejaarsdag was Henk Nieman, betaalde lid van die Groter-Moot buurtspan besig om die sypaadjies gras te sny ... vrywillig, sonder betaling. Henk stel vir ons almal 'n voorbeeld wat gemeenskapbetrokkenheid in die nuwe jaar betref. Raak betrokke en moenie toesien dat jou buurt agteruitgaan nie.   ‘n Man wat ‘n weldaad bewys, doen goed aan sy eie siel (Spr 11:17)

Bron: Spreuke 12; Josua 24

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page