top of page

n Voordeel vir die Land

Helpende Woord 105 Prediker 5 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

n Voordeel vir ‘n land onder alles is dit: ‘n koning wat aan die landbou diensbaar word (Prediker 5:8). So leer die Prediker ons en dit is veral sigbaar in ons land. In die sestigerjare van die vorige eeu het die destydse regering die visie gehad om twee groot damme in die loop van die Oranjerivier te bou. Sedertdien word ons landbouers jaarliks geseen met ryke oeste wat direk toe te skryf is aan die versiendheid van daardie regeerders. Volg Helpende Woord Vrydae op Woorde op sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Prediker 5:9 'n Voordeel vir die Land Helpende Woord#105 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav en Ina Opperman Woorde uit sy Woning 20/01/2022 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library With thanks and appreciation: 1) Trickle of Water Cinematic Dramatic Underbelly & Ty Mayer 1:48 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 2) Water Lillies Ambient Calm Density & Time 3:09 3) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm YouTube Audio Library License position: 10
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page