top of page

My erfenis is vir my mooi!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#180 Solidariteit Helpende Hand

"My erfenis is vir my mooi", lees ons in Psalm 16. September 24 is Erfenis-dag op die Suid-Afrikaanse kalender. Vir baie is dit 'n geleentheid om hulle Braaivleis en Rugby-erfenis te vier. Vir my is dit 'n dag om die geloofsmoed van my voorouers tydens die Anglo-Boereoorlog in die Bethulie konsentrasie-kamp as my kosbaarste erfenis in gedagtenis te bring.  


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping   


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb  

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Bron: Psalm 16 

Opnamedatum: 2023 09 18  


Music used in this video: Private recording 

Outro:  Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page