
Moenie minder drink!
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#170 Solidariteit Helpende Hand
Dronkenskap is 'n onderwerp waaroor die Bybel heelwat te sê het. Drank, wat die Here as 'n seen vir sy volk gegee het, kan ook die ondergang van daardie selfde volk beteken. Dit gebeur wanneer hulle in die greep van bedwelming kom en hulle selfbeheersing verloor. Daarom, wanneer jou jou gesinslede, geloofsgenote of jou gewete jou begin vermaan, dan het jy reeds te ver op die pad van dranksug gevorder en behoort jy ter wille van jou sieleheil heeltemal op te hou drink (Gal 5:21).
My stryd hiermee - Te veel drink Te veel kere drink…
Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af.
Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Bron: Galasiërs 5:21
Opnamedatum: 2023 07 10 Music used in this video; With thanks and appreciation:
1) Drunken Sailor Artist: Cooper Cannell YouTube Audio Library License
2) Hookah Bar Artist: Silent Partner YouTube Audio Library License
3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License