top of page

Moedverloor in 2020?
Helpende Woord 1 Psalms 34 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Baie mense voel hulle het die einde van die pad bereik. Vir diegene wat in hulle ellende na die Here roep, is daar hoop. Psalm 34 leer ons dat die Here inderdaad hoor. Reeks: Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Moedverloor? Moedeloos in 2020? Psalm 34 Helpende Woord#1 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2019 09 14 Musiek gebruik in hierdie video: 1) Helpende Woord Temamusiek: Light Thought var 4 by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Artist: http://incompetech.com/ (Audio Library) 2) Falling Rain Myuu YouTube Audio Library position: 469
bottom of page