top of page

Madiba Dag

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#171 Soloidariteit Helpende Hand

Die feit dat daar 'n spesiale dag die afgelope week aan 'n voormalige staatspresident afgestaan is en dat hy deur 'n reusagtige standbeeld voor die Uniegebou vereer word, herinner ons aan die woorde in Psalm 49, waar die verganklikheid van menslike ikone beskryf word (Ps 49:11-14). Daarteenoor lees ons on Psalm 35 van die "stilles van die land", mense vir wie daar nooit reuse monumente opgerig sal word nie, maar wat in getrouheid hulle roeping vervul, hulle gemeenskap dien en wie baie kosbaar is in die Here se oë.  


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.   


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb  

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Bron: Psalm 49:11-14 en Psalm 35 

Opnamedatum: 2023 07 19  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  

1) Hero's Theme by Twin Musicom is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Source: http://www.twinmusicom.org/song/280/heros-theme 

Artist: http://www.twinmusicom.org 

2) Hero Down by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100880 

Artist: http://incompetech.com/ 

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page