top of page

Leier tussen sy mense
Ds Gustav Opperman Helpende Hand#247 Solidariteit Helpende Hand
Ons het die tragiese voorbeeld van Koning Dawid in 2 Samuel 11, waar die koning die gerief van die paleis verkies het bo die roeping van die slagveld. Tot dan het die koning sy manskappe deur sy voorbeeld gelei. So het Boereleiers, soos president Steyn tydens die ABO ook self ook alles deurgemaak wat die krygers deurgemaak het. Selfs die predikant Daniel Kestel het as geestelike leier alles saam met die manne ontbeer. Ons het vandag weer sulke leiers nodig, leiers wat nie net praat nie, maar wat bereid is om saam met ander buurtwaglede hulle woonbuurte snags te patrolleer. grotermoot@afriforumtak.co.za
AfriForum Groter Moot https://www.facebook.com/groups/1052858464914548/
bottom of page