top of page

Kyk Noord!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#155 Solidariteit Helpende Woord

Vir die skrywer van die boek Spreuke is daar 'n aantal inseksoorte wat volgens hom "uitemate wys" is: die miere en die springkane (Spr 30:24 ev). Net so kan ons ons ook verwonder aan die ingeboude wysheid van termietkolonies met hulle kenmerkende termiethope. Hierdie termiethope is besonder doelmatig gebou. Almal deur die bank kyk byvoorbeeld noord wat volgens wetenskaplikes die voordeligste is om die ventilasie binne-in die hoop te reguleer. Die mensdom beskik nie oor daardie wysheid nie, maar deur die inwerking van die Heilige Gees kan ons genadiglik ook "noord" begin kyk om ons Skepper se vriendelike aangesig te soek. 


Volg Helpende Woord Vrydae. Helpende Woord is nou ook op Afriforum TV.  

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping 


Bron: Spreuke 30:24 ev. 

Opnamedatum: 2023 03 28  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation. 

1) Earth Appears Artist: Brian Bolger YouTube Audio Library License 

2) Two Moons Artist: Bobby Richards YouTube Audio Library License 

3) In the Temple Garden Artist: Aaron Kenny YouTube Audio Library License 

4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page