
Kunsmatige Lofprysing - KI?
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#271 Solidariteit Helpende Hand
Dit is nou al 'n geruime tyd dat ons bewus is van die tegnologiese vordering wat ons daaglikse lewens verryk en vergemaklik. Die vooruitgang op die gebied van kunsmatige intelligensie is byvoorbeeld verstommend. Met die slim masjiene se skeppingsvermoe kan bykans enige iets bereik word. So het ons die masjien gevra om vir ons 'n lofpsalm in die styl van Totius te skryf. Wat hy ook gedoen het. Met net een probleem. Die woorde was wel kleurryk, teologies korrek, maar harteloos. En God wil he dat ons Hom nie net met al ons krag en verstand moet dien nie, maar ook met ons hele hart.
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Dance Monster - Electronic Medium by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100272 Artist: http://incompetech.com/
2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License